Shopping security
Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders ‘n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie en swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by ‘n duikspan om te gaan kyk na ‘n ou skeepswrak op die seebodem! Terwyl kinders deur die boek blaai en die flappe lig, kyk hulle na helder illustrasies van seediere en lees ook interessante feite. Die boeke is propvol inligting en die formaat is van so aard dat kleintjies nie hulle hande daarvan sal kan afhou nie!
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 21 - Jun 26
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order