Shopping security
“Tippie se eerste boek oor klanke” ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid
van snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes
geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by
die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel
omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie
maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel
pret kan wees?
- deur José Palmer, Reinette Lombard and Nandi Lessing-Venter
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 22 - Jun 27
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order