20% OFF shipping at sudoshz.ir on orders over $79 + up to 10% OFF products
sudoshz.ir
home > Dirkie 6-in-1 Set > Dirkie 6-in-1 Set
download picture
Dirkie 6-in-1 SetHierdie boek bundel bestaan uit die volgende boeke: Dirkie Dirkie het een oor wat regop staan en een wat hang. Die ander konyntjies lag vir hom wanneer hy die snaaksste maniere uitdink om sy oor regop te kry Omdat niks help nie, gaan hy dokter toe, maar die dokter se daar is niks fout met sy oor nie. Uiteindelik vind hy 'n oplossing. Hy voel nou vir die eerste keer asof hy tussen die ander konyntjies inpas! Dirkie verjaar Dis 'n spesiale dag: Dirkie
Shopping security

Shopping security

Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols

Hierdie boek bundel bestaan uit die volgende boeke:

Dirkie - Dirkie het een oor wat regop staan en een wat hang. Die ander konyntjies lag vir hom wanneer hy die snaaksste maniere uitdink om sy oor regop te kry...Omdat niks help nie, gaan hy dokter toe, maar die dokter se daar is niks fout met sy oor nie. Uiteindelik vind hy 'n oplossing. Hy voel nou vir die eerste keer asof hy tussen die ander konyntjies inpas!
Dirkie verjaar - Dis 'n spesiale dag: Dirkie verjaar! Hy staan lekker vroeg op en help vir Mamma om alles vir die verjaardagpartytjie gereed te kry. Toe Dirkie se partytjie begin, is Annie nie daar nie ... Is sy nog op pad? En wag daar nog ander verrassings op Dirkie?
Dirkie word ouboet - Net na sy verjaardag kry Dirkie groot nuus. Mamma en Pappa vertel hom dat daar 'n babatjie op pad is. Dirkie word ouboet! Dirkie is dolgelukkig daaroor, maar ook 'n bietjie teleurgesteld: Die baba kom eers na die winter, hy moet dus nog lank wag...Uiteindelik word dit lente en die appelboom bot. En op 'n mooi oggend breek die oomblik aan!'n Wonderlike familieverhaal oor Dirkie wat vir 'n bababoetie wag. Of is dit 'n sussie?
Dirkie en annie - Dirkie is verlief. Hy droom daarvan om Annie se vriendjie te wees, maar hy is te bang om haar te vra. Dan versin hy maar iets om indruk op haar te maak: Miskien hou sy van 'n konyn met bruin vlekke, of 'n konyn met baie soetwortels, of 'n konyn wat slim lyk...Annie lag elke keer as sy hom in 'n nuwe gewaad sien. Maar toe Dirkie hom soos 'n geheimsinnige konyn vermom, raak sy bang en hardloop weg. Dirkie kom agter dat sy van hom hou net soos wat hy is. Maar sal Dirkie nou die moed he om haar uit te vra?
Dirkie en die eekhoring - Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook 'n eekhoring. Slaap hy? Is hy siek of het hy 'n pootjie gebreek? Dirkie gaan haal sy maatjie Annie en saam neem hulle die eekhoring na Dirkie se mamma. Sy sien dadelik wat fout is. Met die hulp van Mamma en Pappa neem Dirkie afskeid van 'n eekhoring.
Dirkie en sy vriendjies - Dirkie gaan elke aand na 'n oop plek in die bos. Daar speel hy met al sy vriendjies: Wit en grys en bruin en swart konyntjies. Vreemd genoeg is Dirkie die enigste konyntjie wat met almal speel. Wanneer 'n nuwe konyntjie hom by hulle aansluit, is Dirkie altyd die eerste een wat hom uitnooi om saam te speel. Maar kan Dirkie almal kry om saam te speel?

Dirkie 6-in-1 Set

Item no : 28870116511
sold recently : Login >>
US$ 485.00
Pay in 4 interest-free payments of $121.25 Learn more
Min. order: 1piece

Shipping Estimate
USA
  • USA
  • CAN

Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 21 - Jun 26

Enjoy 20% off shipping

US$ 485.00

1-11

US$ 436.50

12-35

US$ 339.50

36-59

US$ 291.00

60+

US$40

Get now

Sign up to your membership to get coupons up to

15%

Get now

Opportunity to enjoy order discount up to 15% off

Please add the products
Shipping Notes
  • Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
  • Except Preorder products are shipped in 48 hours.
  • Delivery to the USA:
  1. Standard Shipping : 3-10 business days
  • If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
  • We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
  • Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
  • To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
  • Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy

Discover Niche Categories That Outsell

Top-Converting Item to Boost Your Average Order

recommand products

SynerGesic
SynerGesic

US$ 68.00

Min. order: 1 piece

4.1 (132 reviews)

Sold : Login>>

Related Searches