Shopping security
Description:
Dit is somer en Noi gaan by sy ouma bly. Ouma woon op ’n rots ver weg. Noi is eers nie baie opgewonde oor die kuier nie – Ouma doen vreemde goed soos om haar tande in ’n fles te bêre en sop van seewier te kook. En sy is altyd besig met iets en het geen tyd om met hom te speel nie. Een oggend sluip Noi uit op soek na avontuur. Maar dan breek ’n storm op, die gety kom in, en hy probeer sy pad na Ouma se huis terugvind. En dan oortref Ouma al sy verwagtinge!Dis ’n pragtige verhaal van ’n kleinkind en sy ouma wat ’n hegte vriendskap ontwikkel terwyl hulle windverwaaide voëltjies red.
Features:
ISBN: 9781485310242
Author: DAVIES,B,A
Publisher: Protea Boekhuis
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 21 - Jun 26
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order